Skip to content

Lady Grey MacNab

Make name with MacNab

  • Home
  • What is the Royal MacNab?
  • Program
  • Vroueprogram
  • Rules
  • Book
  • Contact Details
  • Bank Account Details
  • Photos
    • MacNab Braai 2015
    • Registrasie
    • Inskiet van gewere
    • Tarentaalskiet
    • MacLady
    • Jagters en gidse
    • Skotse aand

Skotse aand

Aubrey wag die jagters in net voor afsnytyd
Tersia, Dawn en Joey neem fotos
Prost!
Tersia oorhandig Aubrey se geskenk
Walters Mathee en Mark Muller
Ongelukkig tel die vis nie
Ons MacLady deelnemers Tanya Spann, Zylia, Hendrine Mintchev, Helga Smith en Lizelle Oosthuisen
Schalk Fourie & Tonie Potgieter
Walter Matthee
Uitsig vanaf Karringmelkspruit lapa
Tonie Potgieter wenner van ons lucky draw prys geborg deur Seevarkie Guest House
Aubrey doen sy ding Saterdag aand
Die manne gesels oor die vis wat weggekom het
Aandagtig luister almal na Aubrey se speech
Al die MacNab vrouens behalwe Hanlie La Grange
Andrew Stanley maak reg vir ode to the haggis
Die MacLady vrouens met hul geskenkies
Die Kinders wys hoe gedans moet word
Cobus va Graan kry ons sportmanskap trofee vir al die jare se deelname
Bloemfontein Scottish band
Aubrey veil die Blue Label Whiskey op
Aubrey lewer sy speech

Contact Details

Lady Grey, Eastern Cape
072 714 9721 | 079 512 3365
royalmacnab@gmail.com