Vroueprogram

Vroueprogram

Saterdagoggend bied ons weer ‘n MacLady aan vir die vroue. Inskrywingsgelde vir die MacLady beloop R250 – middagete ingesluit. Bespreek asseblief vooraf by Tersia.